Print Friendly, PDF & Email

Via Afrika Geografie Graad 11 Onderwysersgids

Via Afrika Geografie Graad 11 Onderwysersgids

1. Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring.
2. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit.
3. Elke onderwerp begin met ’n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.
4. Daar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
5. Daar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te
6. Al die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie.
7. ’n Volkleur plakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad.

Afrikaans
Via Afrika
9781415422625
179.95
021 918 8811
Posted in